logo
Language: English | Afrikaans

Tariewe

Bederf jouself met 'n wegbreek by pragtige Kagga Kamma en geniet die luukse, lugverkoelde akkommodasie. Bederf jouself met 'n wegbreek by die pragtige Kagga Kamma en geniet die lugverkoelde akkommodasie. Verryk jou siel met 'n Rotskunstoer, 'n Skemerkelkietoer - 'n gunsteling, 'n Vroegoggend of Laataand Natuurrit.

 

Bespreek vandag, jy verdien dit!


“Travel is more than the seeing of sights; it is a change that goes on, deep and permanent, in the ideas of living.” – Miriam Beard

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

Bushmen Lodge Tariewe
*Let Wel: Alle bevestigde besprekings is onderworpe aan die Kansellasie Beleid.
November 2017 - 31 Oktober 2018



HOË SEISOEN LAE SEISOEN
(1 Nov '17 - 30 Apr '18,
1 Sept '18 - 31 Okt '18)
(1 Mei '18 – 31 Aug '18)
BUSHMEN LODGE
Kamer Tipe:
Dubbel
Per Persoon wat Deel
Enkel
Per Persoon
Dubbel
Per Persoon wat Deel
Enkel
Per Persoon
 
Ingesluit: Alle Etes
 

Rondawels (5 kamers)

R 3770 R 4790 R 2620 R 3220

Grotte (8 kamers)

R 3770 R 4790 R 2620 R 3220
Premium Grot (1 kamer) R 4140 R 5200 R 2910 R 3500

Wittebrood Suite Grot (1 kamer)

R 4360 R 5400 R 3070 R 3660
 
Ingesluit: Ontbyt
 

Rondawels (5 kamers)

R 2300 R 3340 R 1170 R 1760

Grotte (8 kamers)

R 2300 R 3340 R 1170 R 1760

Premium Grot (1 kamer)

R 2670 R 3730 R 1450 R 2050

Wittebrood Suite Grot (1 kamer)

R 2900 R 3950 R 1620 R 2210
Rotswand

• Slegs as weer toelaat

• Besprekings teen 'n addisionele R950 per nag wat deel

• Piekniek mandjie beskikbaar teen 'n addisionele fooi sou gas nie bespreek het op 'n "alle etes ingesluit" basis nie.

R 950 R 950 N/A N/A
Ster Suite - Opelug Kamer

• Slegs as weer toelaat

• Besprekings teen 'n addisionele R1120 per nag wat deel

• Piekniek mandjie beskikbaar teen 'n addisionele fooi sou gas nie bespreek het op 'n "alle etes ingesluit" basis nie.

R 1120 R 1120 N/A N/A
Dag Besoekers

Kontak ons gerus vir meer besonderhede.

R 200 R 200

Kampeer Tariewe



Kampeerplek Tariewe
 
Beskrywing Fasiliteite Tarief p.p./nag
 
Swartrug Kamp
 
Naby aan swembad en 1,5 km vanaf restaurant, winkel en kroeg. Plek vir ±10 voertuie. Spoel toilette, wasbakke en storte. Geen elektrisiteit. R 125.00
Per Voertuig R 180.00
Kinders 2-12 jaar betaal ½ prys.
Bobbejaanskraans Kamp
 
Slegs toeganklik met 4x4 aangedrewe motors. Geen afgemerkte staanplekke. Geen elektrisiteit of ablusie geriewe. R 90.00
Per Voertuig R 180.00
Kinders 2-12 jaar betaal ½ prys.


Selfsorg Familie Chalet



1 Nov 2017 - 31 Oct 2018 Tariewe tarief per eenheid per dag
 

Die ruim eenheid bestaan uit 'n volle toegeruste kombuis, oop plan sit en eet kamer area, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eenheid kan met gemak tot en met 6 volwassenes (plus 2 kinders onder 12 op 'n dubbel slaapbank) akkommodeer.Selfsorg Familie Chalet

Buite Seisoen R1190.00
Skool Vakansies R1780.00
Spits Seisoen (Desember-Januarie) R2250.00

Inry dienste vanaf Kaapstad

Slegs heen en weer inry dienste - prys op aanvraag(minimum 2 mense)

Terme & Voorwaardes


• Alle etes ingesluittariewe: lugversorgde kamer met enkel of dubbel beddens, en-suite badkamer, 3 maaltye per dag en komplimentere uitstappies.

• Bed en ontbyt tariewe: lugversorgde kamer met enkel of dubbel beddens, en-suite badkamer en ontbyt per dag.

• Rotswand: Die Opelug kamer kan bespreek word teen 'n addisionele R 950 per paartjie per nag. `n Piekniekmandjies sal beskikbaar wees teen`n addisionele fooi as die gas nie op alle etes ingesluit bespreek het nie.

• Ster Suite: Die Opelug kamer kan bespreek word teen 'n addisionele R1120 per paartjie per nag. `n Piekniekmandjies sal beskikbaar wees teen`n addisionele fooi as die gas nie op alle etes ingesluit bespreek het nie.

• Komplimentêre uitstappies (vir full board pakkete) sluit in: Boesman Kuns Toer, Skemerkelkie Toer ('n gunsteling) en 'n        vroeë oggend en laat aand Natuurrit.

• Sterre Besigtigings Toer, Vierwielmotorfiets Safaries en die Kagga Kamma Ontspannings Spa behandelings is op die gas se    eie onkostes.

• Dag besoeke: Sluit 'n Boesman Kuns toer, 'n uur Vierwielmotorfiets toer en middag ete in.

• Alle tariewe is per persoon per nag in ZAR (Suid-Afrikaanse Rand).

• 1% TOMSA heffing en 14% rente ingesluit.

• Kinders tussen 2 en 12 jaar oud wat 'n kamer deel met 'n volwassene betaal slegs 50%.

• 'n Fotovoltaïse Sonkrag Energie sisteem verskaf daagliks krag aan die Bushmen Lodge (Elektrisiteit- 230V 50Hz). Krag     sisteem(diesel kragopwekker en Fotovoltaïse Sonkrag Energie sisteem).

• Geen troeteldiere toegelaat.

 

*Kansellasie Beleid

• 29 to 22 dae voor aankoms 10%

• 21 to 15 dae voor aankoms 30%

• 14 to 7 dae voor aankoms 50%

• 6 to 3 dae voor aankoms 65%

• 3 to 1 dae voor aankoms (of gedurende okkupasie) 100%