logo
Language: English | Afrikaans

Kontak Besonderhede

Lodge Besprekings en Navrae:

Tel: +27 (0) 21 872 4343

Epos: info@kaggakamma.co.za


Tyddeel Besprekings en Navrae:

Tel: +27 (0) 23 004 0077

Epos: lodge@kaggakamma.co.za

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

Die afgeleë ligging en die feit dat ons van tyd tot tyd ekstreme weerstoestande ervaar, beïnvloed soms die Kagga Kamma telefoonlyne. Indien u sukkel om ons telefonies te bereik, stuur gerus 'n e-pos aan info@kaggakamma.co.za. Ons antwoord sonder versuim. Ons sien uit daarna om u van hulp te wees met u navrae.

Neem asseblief kennis dat die VRS Hoofkantore sal gesluit wees op die 24e November om ons 25 Jaar herdenking te vier.

Neem kennis dat die VRS Hoofkantore gesluit sal wees vanaf 18 Desember 2017 tot 2 Januarie 2018. Ons heropen weer op Woensdag, 3 Januarie 2018.
Tussen 18 en 20 Desember sal daar slegs 'n kernpersoneel beskikbaar wees vir dringende navrae, ons verwag egter wel hoë oproep volumes en versoek dat u ons voor daardie tydperk sal kontak vir algemene navrae.

Neem Asseblief Kennis:

Geagte Gas,

As deel van ons deurlopende toewyding om te verseker dat gaste die beste ervaring by Kagga Kamma Natuurreservaat geniet, is ons besig om die patio area te op te knap. Die herstelwerk vind vanaf 9 tot 16 Oktober plaas, tussen 07:00 en 18:00, wat beteken dat daar geraassteurnis sal wees. Ons vra om verskoning vir die ongerief en waardeer dat u verstaan en steeds Kagga Kamma ondersteun gedurende die opknappings tydperk. Indien u enige bekommernisse het rakende die situasie, stuur gerus 'n epos na lodge@kaggakamma.co.za of skakel ons op 023 004 0077.