logo
Language: English | Afrikaans

Privaatheidsbeleid

Om 'n aflaaibare weergawe van die Privaatheidsbeleid af te laai klik hier.


“Every great love starts with a great story...” ― Nicholas Sparks

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Privaatheidsbeleid


Hierdie privaatheidsbeleid dikteer hoe ons jou persoonlike informasie gaan hanteer.


WATSE INFORMASIE SAMEL ONS IN?

Persoonlike informasie sluit in enige informasie wat ons kan gebruik om u te identifiseer as 'n individueel. Dit sluit in u naam, fisiese- en posadres, epos adres, geslag, ouderdom en internetadres vanwaar af u ons webtuiste besoek.


HOE SAMEL ONS U INFORMASIE IN?

Persoonlike informasie word versamel wanneer u:

  • • ons webtuiste besoek

  • • ons kontak

  • • 'n vorm invul

  • • by u bestemming inboek

  • • gebruik maak van een van ons geaffilieerde besigheidsvennote se dienste



WAARVOOR GEBRUIK ONS U INFORMASIE?

Enige informasie wat ons versamel kan op een van die volgende maniere gebruik word:

  • • Deur die algemene verloop van ons besigheid.

  • • Wanneer 'n kompetisie, promosie of opname geloods word of om toegepas te word op webtuistes se funkies.

  • • Om bemarkingsmateriaal te stuur wat handel oor Kagga Kamma of soortgelyke webtuistes wat betrekking het tot ons vennote.

  • • Om kliëntedienste te verbeter.


Ons beskou u informasie as privaat en sal dit aan geen onbekende partye of derdepartye bekendmaak wat nie ons vennote is nie.

Nota: U kan enige tyd u subskripsie kanselleer waarna ons glad nie van u persoonlike informasie gebruik sal maak nie.


BESKERMING VAN U PERSOONLIKE INFORMASIE

Alhoewel ons nie absolute sekuriteit kan waarborg van u persoonlike informasie nie, kan ons wel alle redelike stappe neem om dit te beskerm teen verlies, misbruik of ongemagtigde verandering daarvan. Ons databasis het ingeboude sekuriteit om die privaatheid en vertroulikheid van u informasie te handhaaf.


Geaffilieerde webtuistes wat na of van Kagga Kamma geskakel word het elk hul individuele privaatheidsbeleide. Dus aanvaar ons geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir die inhoud en aktiwitiete van hierdie geskakelde webtuistes nie. Verwys gerus na die onderskeidelike webtuistes om meer te lees oor hulle beleide oor hoe hulle u persoonlike informasie beskerm.


KAGGA KAMMA WEBTUISTE VOORWAARDES

Lees asseblief Kagga Kamma webtuiste se Voorwaardes aandagtig deur. Deur die gebruik van die webtuiste of enige van die bladsye stem u in en word u gebind deur hierdie Voorwaardes.


In ons aanlyn bemarkingspogings mag Kagga Kamma kontakforms, Google Analytics, Google AdWords en ander Google dienste, Facebook, Twitter en ander derdeparty webtuistes gebruik wat "Cookies" gebruik.


Kagga Kamma versamel data oor u aktiwiteite wat u nie persoonlik of direk kan identifiseer wanneer u die webtuiste gebruik nie. Hierdie informasie mag insluit die inhoud waarna u kyk, die datum en tyd wanneer u gekyk het, of die plek vanwaar u kyk, geassosieer met u IP-adres. Ons gebruik die informasie wat ons versamel om besoekers te kan bedien met meer relevante bemarking. Ons gebruik ook die informasie om te sien waar u die advertensies gesien het en watse advertensie u op klik.


Ons gebruik Google Analytics se derdeparty gehoor informasie soos ouderdom, geslag en belangstellings om ons klante se gedrag beter te verstaan. Ons werk met maatskappye wat informasie versamel oor u aanlyn aktiwiteite om geteikende advertensies aan te bied wat u belangstellings en voorkeure in ag neem. Byvoorbeeld, u mag sekere advertensies sien op hierdie webtuiste of ander webtuistes omdat ons skakel met Google en soortgelyke maatskappye om ons advertensies te teiken volgens die informasie wat ons of hulle ingesamel het deur outomatiese metodes (soos Cookies en web bakens). Hierdie maatskappye maak gebruik van geoutomatiseerde tegnologie om informasie te versamel wanneer u klik op een van ons advertensies, wat help om die effektiwiteit van ons bemarkingspogings te volg en bestuur.


  • •Gebruikers mag kies om nie Google se cookies toe te laat nie deur die Google Advertising Opt-out bladsy te besoek.

  • •Gebruikers mag kies om nie Google Analytics toe te laat nie deur die Google Analytics Opt-out bladsy te besoek.

  • •Gebruikers mag kies om nie derdeparty verkopers se cookies toe te laat nie deur Network Advertising Initiative Opt-out bladsy te besoek.



E-POS MONITERING

Ons verskaf epos adresse op die webtuiste wat u in staat daartoe stel om ons te kontak. Forms wat u invul op ons webtuiste word ook gestuur deur epos. Ons reserveer die reg om alle materiaal en informasie wat deur ons sisteem gestuur word te monitor vir optimale kliënte diens en te inspekteer vir virusse.


Ons behou die reg, in ons uitsluitlike diskresie, om die Privaatheidsbeleid te opdateeer wanneer nodig. U neem verantwoordelikheid om die Privaatheidsbeleid te lees wanneer u die webtuiste besoek om te kyk vir enige veranderinge. Die veranderde weergawe van die Privaatheidsbeleid sal alle vorige weergawes vervang.


Asseblief klik hier om die volle weergawe van die privaatheidsbeleid af te laai

 

Google Policy:

In accordance with some of Google’s recent compulsory policies, we herewith inform you that we might be tracking your cookies as our web site / company is currently undertaking Google AdWords remarketing of any other Google AdWords feature that tracks such cookies.


By visiting this site, you agree that certain of our Google AdWords remarketing and or other advertisements can follow you as you visit other web sites that forms part of Google’s Display Network (GDN).


Note that we shall under no circumstances be utilizing any personally identifiable information as obtained through our Google AdWords remarketing campaign in any other related marketing endeavours – online or otherwise. (Such restricted utilization of information includes the sharing of such with third parties.)


The Company shall under no circumstances be using any sensitive information of any nature on any of our remarketing tags.


The Company shall duly endeavour to adhere to all of the current in-effect policies of Google related to remarketing or any other form of Google advertising in all of its Google AdWords marketing campaigns. (In instances of possible non-conformity to such, the Company shall endeavour to rectify such in a prompt manner.)


You may opt out of seeing advertisements for web site, by simply clicking here: - http://www.google.com/policies/technologies/ads/.


We have implemented certain Google Analytics features for the primary purpose of attempting to ascertain the success of our online marketing endeavours via the Google AdWords platform.