Vierwiel Motorfiets Safaris
Begeleide vierwiel motorfiets safaris neem jou na dele van die reservaat wat andersins slegs per voet bereik kan word terwyl jy die opwinding en pret geniet wat deel is van motorfiets ry. Daar is verskillende opsies waaronder 1 of 2 uur ritte. |