Kagga Kamma Privaat Wildreservaat
  • Inry of Invlieg Safaris Beskikbaar
  • Probeer 'n nag Onder die Sterre
  • Dubbel Slaapbanke in Hutte

 

Moedersdag Paket beskikbaar

Skryf in vir ons
Nuusbrief

Spesiale Aanbod:

Sien asb die kollom regs vir Spesiale Aanbiedinge >>

Sien Aanlyn Besprekings vir beskikbaarheid en besonderhede.

Tariewe

1 Nov. 2011 - 31 Okt. 2012

HOOG SEISOEN 
(1 Nov 2011 - 30 Apr 2012,
1 Sept 2012 - 31 Okt 2012)
LAAG SEISOEN 
(1 Mei 2012 – 31 Aug 2012)
BOESMAN KAMP
KAMER TIPE:

Dubbel
Per Persoon wat deel

Enkel
Per Persoon
Dubbel
Per Persoon wat deel
Enkel
Per Persoon
Deluxe
(5 Hutte & 8 'Grotte')
R 2510 R 3210 R 1750 R 2150
Premium Deluxe
(1 'Grot')
R 2770 R 3470 R 1940 R 2340

Honeymoon Suite
(1 'Grot')

R 2910 R 3610 R 2050 R 2450
Outcrop Opelug kamer
(Opsionele Ekstra &
Onderhewig aan weerstoestande)
R 950 R 1240 R 660 R850
Dagbesoek
(Sluit in rotstekening toer, middagete en 'n begeleide vierwielmotorfiets safari.)
R 1150 p.p. R 850 p.p.

INRY VERVOER VANAF KAAPSTAD

Netto Retoer Tarief (Vervoer alleenlik)
Per Persoon
(Minimum 2 persone)
R 2500.00
  • Akkommodasie tariewe sluit in: Luukse lugverkoelde kamer met twee enkel of een konings grootte bed, en-suite badkamer, 3 etes per dag & alle aktiwiteite bv. Rotstekening toer, Skemerkelkie by afgronde, Wildbesigtiging, nagrit en Sterrekyk deur 'n teleskoop. Vierwiel motorfiets safaris en Skoonheids salon behandelinge nie ingesluit nie.
  • Inry of Invlieg Vervoer vanaf Kaapstad omgewing: Pragtige 3½ uur rit of 45 minute vlug verby bergpasse, wynlande en vrugte boorde.
  • Dagbesoek: Tarief sluit middagete en 2 aktiwiteite in.
  • Alle tariewe is per persoon per nag in ZAR (Suid-Afrikaanse Rand).
  • Tariewe sluit 14% BTW en 1% TOMSA heffing in.
  • Kinders tussen 2 en 12 jaar wat met 'n volwassenne deel betaal 50% van bogenoemde.
  • Boesman Kamp Elektrisiteit (230V 50Hz) word deur 'n Hibriede kragstelsel verskaf (diesel kragopwekker en sonpanele) en is AAN vanaf 06h30 tot 23h00 daagliks. 24-uur elektrisiteit kan gereël word teen 'n addisionele koste.

Neem asb kennis dat ons Ingangs hek GESLUIT is buite die volgende tye:

OOP:
Saterdag - Donderdag:
07H30-18H30
Vrydag:
07H30-21H00