TUISBLAD
Aanlyn Navraag & Bespreking
Kontak ons






Tariewe

1 Nov. 2009 - 31 Okt. 2010

HOOG SEISOEN
(1 Nov 2009 - 30 Apr 2010,
1 Jun 2010 – 31 Jul 2010,
1 Sept 2010 - 31 Okt 2010)
LAAG SEISOEN
(1 Mei 2010 – 31 Mei 2010,
1 Aug 2010 – 31 Aug 2010)
BOESMAN KAMP
KAMER TIPE:

Dubbel
Per Persoon wat deel

Enkel
Per Persoon
Dubbel
Per Persoon wat deel
Enkel
Per Persoon
Deluxe
(5 Hutte & 8 'Grotte')
R 2170 R 2810 R 1510 R 1870
Premium Deluxe
(1 'Grot')
R 2400 R 3040 R 1680 R 2040

Honeymoon Suite
(1 'Grot')

R 2520 R 3160 R 1760 R 2120
Outcrop Opelug kamer
(Opsionele Ekstra &
Onderhewig aan weerstoestande)
R 950 R 1240 R 660 R850
Dagbesoek
(Sluit in rotstekening toer, middagete en 'n begeleide vierwielmotorfiets safari.)
R 1150 p.p. R 850 p.p.

INRY VERVOER VANAF KAAPSTAD

Netto Retoer Tarief (Vervoer alleenlik)
Per Persoon
(Minimum 2 persone)
R 2500.00
  • Akkommodasie tariewe sluit in: Luukse lugverkoelde kamer met twee enkel of een konings grootte bed, en-suite badkamer, 3 etes per dag & alle aktiwiteite bv. Rotstekening toer, Skemerkelkie by afgronde, Wildbesigtiging, nagrit en Sterrekyk deur 'n teleskoop. Vierwiel motorfiets safaris en Skoonheids salon behandelinge nie ingesluit nie.
  • Inry of Invlieg Vervoer vanaf Kaapstad omgewing: Pragtige 3½ uur rit of 45 minute vlug verby bergpasse, wynlande en vrugte boorde.
  • Dagbesoek: Tarief sluit middagete en 2 aktiwiteite in.
  • Alle tariewe is per persoon per nag in ZAR (Suid-Afrikaanse Rand).
  • Tariewe sluit 14% BTW en 1% TOMSA heffing in.
  • Kinders tussen 2 en 12 jaar wat met 'n volwassenne deel betaal 50% van bogenoemde.
  • Boesman Kamp Elektrisiteit (230V 50Hz) word deur 'n Hibriede kragstelsel verskaf (diesel kragopwekker en sonpanele) en is AAN vanaf 06h30 tot 23h00 daagliks. 24-uur elektrisiteit kan gereël word teen 'n addisionele koste.

Neem asb kennis dat ons Ingangs hek GESLUIT is buite die volgende tye:

OOP:
Saterdag - Donderdag:
07H30-18H30
Vrydag:
07H30-21H00


 
 
Besprekings
  --- BESPREKINGS ---
 
MasterCard, VISA, American Express en Dinersclub Krediet Kaarte word aanvaar
 
 - Tariewe
 - Wisselkoerse
 - Besprekings Terme
 

 -- NUUSBRIEF --

 
 
Kagga Kamma Privaat Wildreservaat
E-pos: info@kaggakamma.co.za Tel: +27 21 872 4343   Faks: +27 21 872 4524
Kopiereg © Kagga Kamma, Ceres, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Alle regte voorbehou.