Staproetes
Verken ons staproetes en ondervind hierdie misterieuse area van naderby. Wandel van die roete af, ontdek self rotstekeninge en voel asof jy 'n tree terug in tyd beweeg na die tyd toe die boesmans nog in harmonie met dit omgewing hier geleef het. 'n Asemrowende ondervinding vir natuur liefhebbers. |