Rotskuns Toere
Antieke woonplekke van die boesmans is oral oor Kagga Kamma Privaat Wildreservaat te vinde met sommige van die tekeninge wat tot 6000 jaar oud is. Ons kenner gidse sal u na sommige hiervan neem en meer oor die boesmans se kultuur, geskiedenis en tekeninge vertel.
Om 'n wonderlike gevoel van "terug beweeg in tyd" te ondervind kan u ook die staproetes gaan verken en self tekeninge 'ontdek'. |