Mini-Sterrewag
Met die vars, skoon lug, donker nagte en ligging hoog bo seespiëel is Kagga Kamma perfek vir sterrekyk. Sien die planete en sterre asof jy daaraan kan raak by ons mini sterrewag. Ons gidse sal die ligte uitdoof om jou die bes moontlike sig deur ons 10 duim teleskoop te gee. Kyk na die maan, planete en ander konstellasies en leer meer daaroor - 'n waarlik unieke ondervinding! |