Kaart & Aanwysings

Kliek hier vir 'n vergroting...
250km / 3 uur vanaf Kaapstad
Aanwysings:
Reistyd vanaf Kaapstad is ongeveer drie uur per motor. Volg die N1 Noord, by Worcester draai links na Ceres. In Ceres volg die aanwysings na P.A. Hamlet en Citrusdal. Volg die roete deur P.A. Hamlet en Gydo pas, draai regs by "Kagga Kamma" padteken net na die dorpie "Op-die-Berg". Draai regs by die volgende "Kagga Kamma" teken ongeveer 18km verder. Van hier is dit grond pad. Volg die roete vir 19km en draai links by die "Kagga Kamma" teken. Die ingangs hek is ongeveer 15km verder.
Toegangs hek tye:
Saterdag - Donderdag: 07H30-18H30
Vrydae: 07H30-21H00
Vliegveld:
Kliek hier vir Vliegveld besonderhede...
|