TUISBLAD
Aanlyn Navraag & Bespreking
Kontak ons






Welkom

Ontsnap uit die gedrukte moderne leefstyl en soek skuilplek by Kagga Kamma, geleë in die rustige suidelike Cederberge. Weg van selfone, lugbesoedeling, snelweë en stads ligte sal jy sug van verligting en die stilte en helder sterrehemel geniet.

Die pragtige ligging van die oord was eens die tuiste van die Boesmans en is besaai met baie van hul antieke tekeninge van tot 6000 jaar oud wat duidelik sigbaar is op die rotse. Hierdie geestelike wêreld bied skouspelagtige natuurskoon, majestueuse berge, vreemde rotsformasies en buitengewone naghemel waar die Melkweg, biljoene sterre, planete, satelliete en verskietende sterre met die blote oog gesien kan word.

Doppies kroegRestaurant

Ontvangs gebouSwembad


 
 
Weer
--- WEER ---
@ Kagga Kamma

Besprekings
  --- BESPREKINGS ---
 
 - Tariewe
 - Wisselkoerse
 - Besprekings Terme
 
MasterCard, VISA, American Express en Dinersclub Krediet Kaarte word aanvaar
 

 -- NUUSBRIEF --

 
 
Kagga Kamma Privaat Wildreservaat
E-pos: info@kaggakamma.co.za Tel: +27 21 872 4343   Faks: +27 21 872 4524
Kopiereg © Kagga Kamma, Ceres, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Alle regte voorbehou.